The Collection Of Extraordinarily Ordinary Moments
-
My friend Ginger sent me a link to an interview last week that included
this quote: “Well, that’s what life is — this collection of extraordinarily
ordinar...
Thursday, September 10, 2009
All Followers will enter our lucky draw
Oh yes all existing blog Followers qualify for our SA Scrapbook Convention Ticket giveaway :-)
Labels:
Freebies,
Prize,
SA Scrapbook Convention
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
























My man se weergawe van scrap.
ReplyDeleteLiefie ek verstaan hoekom dit scrapbooking genoem word.
hoekem my skat
want ek kry scrap kos, scrap plek by die tafel want jou goed le rond
en scrap liefies, want jou blaai is nog nie klaar
maar ek verstaan dit n verlawing soos min
ag dankie my skat, o by the way my krediet kaart se target is klaar het jy n bietjie kleingeld vir scrap.
Happy Scrapping
Letisha Pretoriujs
Die beste verklaring wat ek in 'n langtyd gehoor het:)
ReplyDeleteHI THERE
ReplyDeleteMY HUBBY HAS NAMED SCRAP BOOKING - SPOEG EN PLAK!!!!!
Hallo, ek het so pas 'n follower geword, ek scrap al 6 jaar en my man noem dit ook spoeg en plak . Oral waar ons gaan moet ons altyd by scrapbook plekke ingaan, tot manlief se verdriet. Hy sê as ek al my scrapbook goodies verkoop is hy skatryk. Ja hoor, dit sal gebeur.. Dankie vir die website, dit lyk fantasties.
ReplyDelete