Thursday, September 10, 2009

All Followers will enter our lucky draw

Oh yes all existing blog Followers qualify for our SA Scrapbook Convention Ticket giveaway :-)

4 comments:

  1. My man se weergawe van scrap.

    Liefie ek verstaan hoekom dit scrapbooking genoem word.
    hoekem my skat
    want ek kry scrap kos, scrap plek by die tafel want jou goed le rond
    en scrap liefies, want jou blaai is nog nie klaar

    maar ek verstaan dit n verlawing soos min

    ag dankie my skat, o by the way my krediet kaart se target is klaar het jy n bietjie kleingeld vir scrap.

    Happy Scrapping
    Letisha Pretoriujs

    ReplyDelete
  2. Die beste verklaring wat ek in 'n langtyd gehoor het:)

    ReplyDelete
  3. HI THERE
    MY HUBBY HAS NAMED SCRAP BOOKING - SPOEG EN PLAK!!!!!

    ReplyDelete
  4. Hallo, ek het so pas 'n follower geword, ek scrap al 6 jaar en my man noem dit ook spoeg en plak . Oral waar ons gaan moet ons altyd by scrapbook plekke ingaan, tot manlief se verdriet. Hy sê as ek al my scrapbook goodies verkoop is hy skatryk. Ja hoor, dit sal gebeur.. Dankie vir die website, dit lyk fantasties.

    ReplyDelete